Skip to main content

Buitemuurs

Langerugskool
Langerugskool
Buitemuurse Program

Laai die volledige program nou af

Outisme-afdeling

(tydens skoolure)

  • Duplo
  • Kunsvlyt (Arts & Crafts)
  • Dans
  • Balvaardighede
  • Sosiale Vaardighede

Graad 3

(tydens skoolure)

  • Balvaardighede
  • Huiswerkondersteuning
  • Terapie / Leerondersteuning

Graad 4 – 6

(na skool)

  • Atletiek
  • Sewes-rugby
  • Landloop
  • Skaak
  • Huiswerkondersteuning
  • Kunsvlyt (Arts & Crafts)
  • Tafeltennis
  • Terapie
  • Toestelvaardighede (Tegnologie)

Graad 7 – 12

(na skool)

  • Atletiek
  • Sewes-rugby
  • Landloop
  • Skaak
  • Drama
  • Huiswerkondersteuning
  • Kunsvlyt (Arts & Crafts)
  • LAN
  • Sweisklasse
  • Tafeltennis
  • Koffiekroeg
  • Terapie
  • Toestelvaardighede (Tegnologie)
  • Graad 12 ekstraklasse: Verbruikerstudie; Rekenaartoepassingstegnologie; Landboutegnologie; Wiskundige Geletterdheid

Ander buitemuurse aktiwiteite

  • Eisteddfod
  • Mnr. & Mej. Langerugskool
  • Bergstap (1 maal per kwartaal)
  • Super Champs (2 maal per jaar)
  • Talentaand (elke derde jaar)
  • Kultuuraand (elke derde jaar)
  • Skoolkonsert (elke derde jaar)

Let Wel

Leerders het die geleentheid om aan LSEN-Atletiekbyeenkomste deel te neem.

Die geleentheid word aan leerders gebied om die byeenkomste van Boland Atletiek, Wes-Kaap Atletiek en SA Skole Atletiek by te woon en provinsiale sowel as erekleure te verwerf.

Leerders skakel by ander skole in wanneer hulle aan aktiwiteite wil deelneem wat nie deur Langerugskool aangebied word nie.

Dit is die verantwoordelikheid van ouers om reëlings in hierdie verband te tref.

Besoek gerus ook die volgende afdelings