
VISIE & MISSIE
VISIE
Die visie van Langerugskool is om onderwys en opleiding aan leerders met spesifieke leerbehoeftes te voorsien. Kundige personeel bied hoë vlakke van gespesialiseerde ondersteuning ten opsigte van terapie, kurrikulum, assessering en LOOM.
MISSIE
Die skep van ‘n geborge leeromgewing waarbinne kundiges leerders se spesifieke behoeftes sal aanspreek en hul begelei om hul potensiaal as volwassenes te bereik.