SOMER
SEUNS:
- jade kortmou gholfhemp;
- blou kortbroek volgens vasgestelde materiaal en patroon;
- wit sokkies;
- oorwegend wit tekkies of kaalvoet.
MEISIES:
- jade kortmou gholfhemp;
- blou geruite broekrompie volgens vasgestelde materiaal en patroon;
- wit sokkies;
- oorwegend wit tekkies of kaalvoet.
WINTER
SEUNS & MEISIES:
- jade lang- of kortmou gholfhemp;
- koningsblou sweetpak;
- donkerblou v-nek skooltrui;
- wit sokkies;
- oorwegend wit tekkies;
- donkerblou reënbaadjie (met handdoekvoering);
- skoolserp met wapen op;
- skoolhandskoene;
- skoolmussie (beanie).
SOMER
SEUNS:
- grys lang- of kortbroek;
- wit kortmouhemp;
- skoolbaadjie;
- voorgeskrewe donkerblou skooltrui of oortrektrui;
- grys skoolkouse;
- swart skoolskoene.
MEISIES:
- donkerblou skoolromp volgens vasgestelde materiaal en patroon;
- wit kortmouhemp;
- voorgeskrewe donkerblou skooltrui of oortrektrui;
- skoolbaadjie;
- swart skoolskoene;
- wit skoolsokkies.
WINTER
SEUNS:
- grys langbroek;
- wit lang- of kortmouhemp;
- skooldas;
- skoolbaadjie;
- voorgeskrewe donkerblou skooltrui of oortrektrui;
- grys skoolkouse;
- swart skoolskoene;
- donkerblou reënbaadjie (met handdoekvoering);
- skoolserp met wapen op;
- skoolhandskoene;
- skoolmussie (beanie).
MEISIES:
- grys langbroek (damessnit);
- wit lang- of kortmouhemp;
- skooldas;
- voorgeskrewe donkerblou skooltrui of oortrektrui;
- skoolbaadjie;
- swart skoolskoene;
- grys sokkies/swart broekiekouse (kan ook die warmer, dikker tipe wees);
- donkerblou reënbaadjie (met handdoekvoering);
- skoolserp met wapen op;
- skoolhandskoene;
- skoolmussie (beanie).
OF
- donkerblou skoolromp volgens die vasgestelde materiaal en patroon;
- wit lang- of kortmouhemp;
- skooldas;
- voorgeskrewe donkerblou skooltrui of oortrektrui;
- skoolbaadjie;
- swart skoolskoene en swart broekiekouse (kan ook die warmer, dikker tipe wees);
- donkerblou reënbaadjie (met handdoekvoering);
- skoolserp met wapen op;
- skoolhandskoene;
- skoolmussie (beanie).