
FINANSIES
BANKBESONDERHEDE EN INBETALINGS
ABSA BANK
Langerugskool vir leerders wat leerhindernisse ervaar
Takkode: 632 005
Reknr: 40 8548 3124
Tak: Worcester
ALGEMENE KONTAKPERSOON
Janine Maritz – Finansiële beampte (023) 346 5308
E-pos – finansiesls@gmail.com
TARIEWE
1. SKOOLFOOIE
STRENG VOORUITBETAALBAAR
- R12 744.00 per jaar per leerder (betaalbaar teen 22 Februarie 2021)
- R 3 186.00 per kwartaal (betaalbaar op 1ste dag van kwartaal)
- R 1 062.00 per maand (betaalbaar Januarie tot Desember voor of op 7de)
Indien ouers/voogde nie by magte is om die bedrag te betaal nie, moet u aansoek doen om afslag of kwytskelding.
Die aansoek om afslag of kwytskelding van skoolfonds vorms, met alle nodige bewyse soos voorgeskryf, moet voor of op 1 Maart 2021 by die skool ingehandig word. Geen aansoeke sonder die nodige stawende dokumentasie sal oorweeg word nie. Totdat ouers/voogde terugvoering van die skool gekry het, is ouers/voogde verantwoordelik vir die volle skoolfonds en enige ander geld wat aan die skool verskuldig is. Geen afslag word op koshuisgelde toegestaan nie. Ouers mag teen die besluit van die SBL appelleer vir die toestaan of nie toestaan van afslag.Alle dokumente is by die skool beskikbaar en hulp met die voltooiing van die dokumente is beskikbaar indien dit verlang word.
KRITERIA:
Soos volgens die aansoek om afslag- of kwytskeldingsvorm se bepalings en voorwaardes.
2. KOSHUISTARIEWE
STRENG VOORUITBETAALBAAR
- R 31 200.00 per leerder per jaar (betaalbaar teen 22 Februarie 2021)
- R 7 800.00 per kwartaal (betaalbaar op die 1ste dag van kwartaal)
- R 2 600.00 per maand (Januarie tot Desember betaalbaar vóór of óp 7de)
- Geen afslag word op losies toegestaan nie.
3. NASORG- EN OORNAGTARIEWE EN ETES
NASORGTARIEWE PER KWARTAAL: (GEEN ETES INGESLUIT NIE)
STRENG VOORUITBETAALBAAR VÓÓR OF ÓP DIE 7DE VAN ELKE MAAND
VANAF FEBRUARIE TOT NOVEMBER
5 dae per week : R 1 180.00
4 dae per week : R 950.00
3 dae per week : R 720.00
2 dae per week : R 490.00
1 dag per week : R 250.00
Dagtarief : R 35.00
ETES PER KWARTAAL: (NASORGTARIEF UITGESLUIT)
STRENG VOORUITBETAALBAAR VÓÓR OF ÓP DIE 7DE VAN ELKE MAAND
VANAF FEBRUARIE TOT NOVEMBER
Middagetes |
Onder 13 |
Bo 13 |
5 dae per week |
R 1 730.00 |
R 2 230.00 |
4 dae per week |
R 1 390.00 |
R 1 790.00 |
3 dae per week |
R 1 050.00 |
R 1 350.00 |
2 dae per week |
R 710.00 |
R 910.00 |
1 dag per week |
R 360.00 |
R 460.00 |
DAAGLIKS PER ETE
|
Onder 13 |
Bo 13 |
Ontbyt |
R 20.00 |
R 30.00 |
Middagete |
R 40.00 |
R 50.00 |
Aandete |
R 30.00 |
R 40.00 |
OORNAGTARIEWE
|
Onder 13 |
Bo 13 |
Oornagtarief met ontbyt ingesluit |
R 195.00 |
R 240.00 |
Oornagtarief – geen etes ingesluit |
R 170.00
|
R 205.00 |