BOEKUITSTALLING

“The Book Box” kom op 28 en 29 Julie 2016 ‘n boekuitstalling by Langerugskool hou.  Baie boeke te koop!  Ons hou ook storietyd vir die jongspan.